Jenwil Blouster bied met trots weer hul gratis aftrede kongres aan. Die afgelope vier jaar het meer as 300 mense reeds waardevolle inligting ontvang rondom die finansiële, sielkundige en fisiese ...
FRANCOIS LE ROUX: Kom ons begin om na daai vraag te kyk hoe die Finansiële Beplanningsinstituut van Suid-Afrika professionele finansiële beplanning proses beskryf. So, ons as xxx ’n proses waardeur ...
DIE VOORUITSIG op te min geld om gemaklik te kan aftree, is so onaangenaam dat baie mense verkies om die probleem te ignoreer - totdat dit te laat is. Volgens Johann de Wet, hoof van sakeoplossings ...